Bethany Joy Lenz

Bethany Joy Lenz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 April 1981 (1981-04-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bethany Joy Lenz (gebore 2 April 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Extortion (2017) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003), Grey's Anatomy (2005), en Colony (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy